John Cena

John Cena
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 23 April 1977 (1977-04-23)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en rofstoeier
Aktiewe jare 1999–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Cena (gebore 23 April 1977) is 'n Amerikaanse professionele rofstoeier, akteur, rapper en televisie-aanbieder, wat sedert 2001 aktief is by die World Wrestling Entertainment (WWE). Hy is ook bekend vir sy rolle in die rolprente The Marine (2006), 12 Rounds (2009), Trainwreck (2015) en Sisters (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy